Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gru-toneel ná ligte vliegtuig in KZN neerstort

2012-09-13 21:11
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Nooddienspersoneel het op ‘n gru-toneel afgekom toe hulle uitgeroep is ná 'n ligte vliegtuig naby Cato Ridge, KwaZulu-Natal, neergestort het.

Oproepe oor ‘n vliegtuigongeluk in die Vallei van Duisend Heuwels het om 17:30 begin deurkom, en paramedici van Durban en Pietermaritzburg het hulle na die toneel gehaas, het Vanessa Jackson, woordvoerder vir ER24, gesê.

Die toneel was ontoeganklik per voertuig en paramedici en ‘n brandweerbeampte moes vir ‘n uur en ‘n half by die berg op stap voor hulle die wrak van ‘n ligte vliegtuig gevind het, het Jackson gesê.

Die vliegtuig was steeds aan die brand en erg beskadig.

“Hulle kon net die verkoolde oorskot van drie mense sien en weens hulle erge brandwonde kon hulle nie uitmaak of dit kinders of volwassenes, of mans of vrouens is nie,” het Jackson bygevoeg.

“Dit is nog nie duidelik wat die oorsaak van die ongeluk is nie, maar plaaslike inwoners sê dat daar swart rook uit die vliegtuig geborrel het voor dit neergestort het.”

Dit is die tweede vliegongeluk in KZN die afgelope week. ‘n Ander ligte vliegtuig het Woensdag naby Pietermaritzburg neergestort.

– Nuus24
 
– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bobby Jaan sê... Goeie idee! (Wonder net hoe dit gaan werk in die Hemel - gaan God dit toelaat dat al die Afrikaners op een plek bly en harp speel? "Then-again", ek glo nie daar's AA en BBBEE van toepassing in die Hemel nie. Dit sal dinge daar makliker maak - of nie?) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

EE Senior Production Accountant

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town IT
Market Related

Financial Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.