Groente: Pryse 40% op in 2009

2010-04-26 12:23
Tweets Share Share line Print

Kobus Smit, Lanbou.com

Johannesburg - Groentepryse in die algemeen het in 2009 gemiddeld met 40% toegeneem terwyl dit in 2008 met 3% gedaal het. Van die vernaamste produkte wat tot die prysstyging bygedra het,  is aartappels wat met meer as 60% toegeneem het, en tamaties met 22%. 

In dié artikel word gekyk na die verkope en pryse van aartappels en tamaties op die twee vernaamste markte in Gauteng  -  die Pretoria en Johannesburg Varsproduktemarkte.
Aartappels

Die verkope van aartappels op Pretoria en Johannesburg  se varsproduktemarkte  het in 2009 afgeneem in vergelyking met 2008. Pryse het egter in die tydperk drasties gestyg.

Die hoeveelheid aartappels wat in 2009 op die Pretoria Varsproduktemarkverkoop is, is 8,5% minder as die vorige jaar. Vanaf 2005 tot 2009 het die verkope van aartappels  jaarliks geleidelik toegeneem met die uitsondering van verlede jaar toe daar die afname was. In 2005 is net meer as 132 000 ton verkoop  teenoor 151 000 ton in 2009.  Dit is ‘n toename van 14%. Die grootste verkope was egter in 2008 toe meer as 165 000 ton van die hand gesit is.

Pryse op die mark het egter gewissel. Nadat dit in 2006 en 2008 effens gedaal het ten opsigte van die voorafgaande jare, het dit in die daaropvolgende jare,  drasties toegeneem. In 2007 het die prys met 30% gestyg van R16,95 per 10kg sakkie tot R22,11 per 10kg sakkie. In 2009 was die styging dubbel so groot toe die prys met 62% toegeneem het van R20,31 per 10kg sakkie tot R 32,97 per sakkie.

Lees meer op Landbou.com.
 

Lees meer oor: landbou

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.