Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Groenpunt-moles: Joernaliste by tronk aangehou

2013-01-17 09:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vrystaatse tronkbeamptes het joernaliste aangehou, hul gereedskap gekonfiskeer en foto’s uitgevee van bewaarders wat ‘n gevangene aangerand het, het koerante berig.

The Star en The Times berig dié voorval het Woensdag gebeur toe die parlement se portefeuljekomitee op korrektiewe dienste die Groenpunt-maksimumveiligheidstronk buite Deneysville in die provinsie besoek het. Dis dieselfde gevangenis waar tronkbewoners onlangs oproerig geraak het.

Volgens dié publikasies is die media uitgenooi om die komitee te vergesel.

Joernaliste het tydens die besoek gesien hoe tronkbewaarders ‘n gevangene aangerand het.

“Ons het deur die heining gesien hoe ‘n bende bewaarders ‘n man in ‘n oranje gewaad aangerand het; ‘n beweerde weerlose gevangene wat van die pyn gewriemel en gekreun het,” het verslaggewers van The Star gesê.

“... Hulle het hom op ‘n brutale wyse geslaan.”

Fotojoernaliste het foto’s geneem terwyl die aanranding plaasgevind het.

“Hulle het hom [die gevangene] toe weggeneem en na ons beweeg. Wat toe gebeur het, was ‘n uur lange traumatiese ondervinding wat ons soos terroriste laat voel het.”

Talle joernaliste en fotograwe is aangehou, deursoek en hul selfone en kameras is weggeneem.

Hulle is omtrent ‘n uur later vrygelaat en hul gereedskap is aan hulle oorhandig, maar die tronk het beslag gelê op die geheuestokkie van een van The Star se fotograwe. Alle foto’s – selfs dié wat nie met die aanranding te doen gehad het nie – is ook uitgevee.

Subashni Moodley, streekskommissaris vir korrektiewe dienste in die Vrystaat en Noord-Kaap, het aan The Star se redakteur, Makhudu Sedara, gesê die fotograwe het hul ooreenkoms verbreek. Hulle het glo ‘n ooreenkoms aangegaan om nie rond te beweeg van waar hulle gestasioneer is, of om foto’s te neem nie.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: deneysville  |  media  |  tronke
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
15 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Jacobs sê... Die ANC "top bestuur" is eintlik deksels slim - in my opinie is die idiote wat vir hulle stem die IDIOTE. Wie van julle sal nie ook breed smile as julle 'n 250miljoen huis en private straler kan kry nie? Totdat die mense wat die kruisie maak nie beter ingelig is nie sal die ANc aanhou met hulle sous trein.. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Accountant

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Operations Accountant

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
R500000 - R600000

Group Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.