Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad-verdagte vra vir uitstel

2012-08-24 12:30
Tweets Share Share line Print

Kimberley – Die verdedigingspan van ‘n minderjarige seun wat van die moord op die Steenkamp-gesin  aangekla word, het die Griekwastad-kinderhof vir uitstel in sy borgtogaansoek gevra.

Willem Coetzee, die seun se regsverteenwoordiger, het vir uitstel gevra nadat die staat dokumente, wat ‘n 22 bladsy lange beëdigde verklaring, foto-albums en verslae van deskundiges insluit, aan hom oorhandig het.

Hy het aan landdros OS Mazwi gesê hy is nie voorbereid nie, aangesien hy die dokumente eers Vrydagoggend gekry het.

Coetzee het gevra dat die saak tot Maandag uitgestel word sodat hy die staat se bewyse kan bestudeer. Hy sê sy kliënt sal benadeel word indien die saak dadelik moet voortgaan.

Hannes Cloete, staatsaanklaer, sê hy gee nie om as die verdediging meer tyd wil hê om voor te berei nie, maar hy meen ‘n uitstel tot Maandag is onnodig.

Mazwi het die sitting tydelik laat verdaag sodat Coetzee die dokumente kon bestudeer. Hy sal dan besluit of ‘n uitstel moontlik is.

‘n Minderjarige seun is vroeër vandeesweek by ‘n Bloemfonteinse skool in hegtenis geneem in verband met die moord op Deon, Christelle en Marthella Steenkamp.

Die enigste oorlewende van die gesin, Don, het gesê hy was buite in die pakskuur toe hy die skote gehoor het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
30 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Kleintjie Lombard sê... Hulle wil eerder suip en niks doen as om die puch te vat toe ons k aan gejaag het het ons die straf soos n man gevat en niks gese nie dis disipline julle lee spasies Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.