Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad-moorde 'nie gewone plaasaanval'

2012-08-24 16:38
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die staat het verder uitgebrei oor dokumente wat hy aan die Griekwastad-kinderhof in verband met die moord op die Steenkamp-gesin ingedien het.

Sapa
berig die staat het Vrydagoggend dokumente, wat ‘n 22 bladsy lange beëdigde verklaring, foto-albums en verslae van deskundiges insluit, aan Willem Coetzee, die moordverdagte se regsverteenwoordiger, oorhandig.

Jacques Steenkamp, ‘n verslaggewer vir Rapport, het vanuit die hof oor die verrigtinge getweet.

Hy berig kol. Dick de Waal, ‘n ondersoekbeampte, sê dié opspraakwekkende moorde was geen gewone plaasaanval nie, want daar was motors, elektroniese ware, vuurwapens en geld agtergelaat.

De Waal het vroeër gesê die moordverdagte het ná die moorde bloedspatsels en krapmerke op hom gehad.

‘n Minderjarige seun is vroeër vandeesweek by ‘n Bloemfonteinse skool in hegtenis geneem in verband met die moord op Deon, Christelle en Marthella Steenkamp.

Die enigste oorlewende van die gesin, Don, het gesê hy was buite in die pakskuur toe hy die skote gehoor het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- Nuus24

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dave Du Plessis sê... Jy's 100% reg, Joe! Die DA is niks anders (werklik!) as 'n naamsverandering van die Progesiewe Party wat onder leiding van (Dr.) Bernard Friedman, Helen Suzman en Van Zyl Slabbert, probeer het om die blanke te ondergrawe. Helen Zille, ex-lid van die Black Sash, was deel van hulle. Daardie jare was hulle, die progge, genoem die linkses en die konserwatiewes wat hulle destyds hand en tand beveg het, ondersteun hule nou. Dieselfde groep spreek hulself uit as 'regs-gesind' en spoeg en spat oor FW, maar wat hulle doen deur die DA te ondersteun is geensins anders as wat FW, Pik, Roelf Meyer en Marthiens Kortbroek Van Schalkwyk gedoen het nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 18:09 PM
    Road name: Solomon Mahlangu Drive Northbound
    SLOW TRAFFIC between the N4 Highway Interchange and Mamelodi East
  • Wednesday Pretoria - 18:07 PM
    Road name: Eskia Mphahlele Drive Northbound
    DELAYS between van der Hoff Road and Mabopane Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.