Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad-moorde: Tiener weer in hof

2012-09-03 07:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die borgtogaansoek van 'n 16-jarige seun wat verdink word van die gru-moorde op 'n gesin van Griekwastad, sal Maandag in die kinderhof op dié dorp aangehoor word.

Die tiener is in hegtenis geneem in verband met die moorde van Deon Steenkamp (44), sy vrou, Christelle (43) en die paartjie se 14-jarige dogter Marthella.

Tydens sy laaste hofverskyning het Willem Coetzee, vir die verdediging, aan die hof gesê daar is geen direkte bewyse wat die tiener met die moord, wat op 6 April plaasgevind het, verbind nie.

"Niks dui daarop dat hy die misdade gepleeg het nie. Dit is alles omstandigheidsgetuienis, selfs die DNS," het Coetzee aangevoer.

Coetzee het kol. Dirk de Waal, ondersoekbeampte in die saak, onder kruisverhoor geneem. De Waal hou egter vol dat die bewyse waterdig is.

Die seun se regsverteenwoordiger het verder gesê die staat en De Waal het die grusaamheid van die moorde oorbeklemtoon.

Coetzee het gesê die tiener is ten minste, as 'n kind, geregtig op borgtog. Hy het gesê die daar word van 'n polisieman verwag om in sy ondersoek te glo, maar die ondersoekbeampte is bevooroordeeld.

Hannes Cloete, staatsaanklaer, het die verdediging se getuies ten gunste van borgtog, as subjektief beskryf. Familielede van die tiener en sy maatskaplike werker is die getuies.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: misdaad  |  griekwastad-moorde  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Bernard Nienaber sê... ek hoop sunette bridgess en haar kult het hierdie storie gelees en op haar facebook blad geplaas.... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Illovo - 11:43 AM
    Road name: Corlett Drive Westbound
    DELAYS between the N1 Highway and Irene Road
  • Thursday Cresta - 11:40 AM
    Road name: Beyers Naude Drive Eastbound
    SLOW TRAFFIC between Judges Avenue and Mimosa Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.