Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad-moorde: Tiener tree 'anders' op

2012-08-22 06:45
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die gedrag van die tiener wat verdink word van die skokmoorde op 'n gesin van Griekwastad het baie verander, het 'n kennis gesê.

Volgens 'n kennis was die 16-jarige vroeër skugter en skaam, maar hy het baie selfvertroue gekry. Hy was nou “babbelend” en “voor op die wa”, het Volksblad berig.

“Hy het gesê as hy 16 word, gaan hy die skool verlaat en gaan hy boer. Niemand gaan vir hom sê wat hy moet leer nie.”

Die kennis het gesê die seun sou vroeër stil sit en vir lang tye net voor hom uitstaar, maar nou lag, stoei en korswil hy met sy maats en ander mense.

“Hy babbel nou verskriklik. Hy is nou só vol selfvertroue jy kan hom amper nie stilmaak nie. Meisies drom om hom saam. Hy het bekend geword en dit lyk of hy die aandag geniet. Dit is half sad, ja.”
 
Die seun is Dinsdag kort ná 09:00 by sy skool in hegtenis geneem.

Kapt. Cherelle Ehlers, polisiewoordvoerder, het bevestig die Valke het Dinsdagoggend ’n minderjarige in Bloemfontein in hegtenis geneem.

Deon (44) en Christel Steenkamp (43) en hul dogter, Marthella (14) is op 6 April op die plaas Naauwhoek, sowat 9 km buite die dorp, vermoor.

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: misdaad  |  griekwastad-moorde  |  moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

4 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
98 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... HOOP maar net nie dit is cross roads nie want dit lyk so. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Midrand - 18:47 PM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT in the right lane before the Jukskei River bridge
  • Tuesday Germiston - 18:46 PM
    Road name: N12 Westbound
    DELAYS approaching the Elands Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.