Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad: Tiener het inhegtenisname verwag

2012-08-23 16:56
Tweets Share Share line Print

Griekwastad – Die minderjarige seun wat van die moord op die Steenkamp-egpaar en hul dogter aangekla word, het aansoek om borgtog gedoen.

Verskeie joernaliste en mediabronne het vanuit die hof getweet dat die verdagte in die Griekwastad-landdroshof deur familielede omring is toe die moordverhoor amptelik begin het.

Rapport het op die sosiale netwerk berig  ‘n maatskaplike werker het eers oor die beskuldigde se geestestoestand getuig, maar die media mag nie dié getuienis bygewoon het nie.

Die staat beweer die minderjarige seun het die moorde vooraf beplan en het die beskuldigde se aansoek om borgtog teengestaan.

Daarna moes die beskuldigde se advokaat buitengewone omstandighede in die hof vir sy borgaansoek bewys.

Luidens ‘n tweet van Rapport is die tiener se prokureur reeds op 23 Mei ingelig dat sy kliënt ‘n verdagte is.

Die seun is Dinsdag by sy skool in Bloemfontein in hegtenis geneem, het Volksblad berig.

Hy het die inhegtenisname glo verwag en sy voog en ‘n sielkundige het hom vir dit voorberei.

Volksblad berig dat die hof verdaag het nadat die verdagte se voog getuig het. Volgens hom het hulle ‘n goeie verhouding gehad.

Hy het bygevoeg dat dit onder die omstandighede goed gaan met die seun.

‘n Maatskaplike werker het getuig dat dit nadelig sal wees as die beskuldigde nie kan terugkeer skool toe nie. Die tiener het aangedui dat hy wil teruggaan, het ‘n getuie gesê.

Die seun sal waarskynlik by die plaaslike polisiestasie se selle aangehou word tot Vrydag se formele borgaansoek.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

VOLGENDE OP NUUS24X

Noordwes kry dalk nuwe naam

1 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Ek het maar net gewonder hoe kom hulle by 'n ronde R30 000 uit? *Sarcastic*! Alergies is jy versin? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Zandspruit - 16:23 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bothma Road
  • Thursday Northwold - 16:23 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.