Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Prokureur weet nie van 'seksuele misdrywe'

2012-08-27 13:07
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die regspan van die minderjarige seun wat aangekla word van die Griekwastad-moorde sê hulle voel positief oor die seun se borgaansoek, ten spyte van nuwe bewerings wat onlangs kop uitgesteek het.

OFM berig die seun se prokureur, Stoffel de Jager, sê hulle dra geen kennis van enige seksuele misdrywe soos Sondag in ‘n nasionale weekblad beweer is nie.

De Jager sê indien iets sou opduik wat relevant tot die borgaansoek kan wees, sal hul regspan dit voor die hof plaas.

Hy sê egter dit is onwaarskynlik dat so iets na vore sal kom en dat die landdros reeds al die nodige inligting het om ‘n besluit rakende die borgaansoek te neem.

Die radiostasie berig Cherelle Ehlers Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, wou ook nie op die bewerings reageer nie, en het gesê dat die polisie volstaan by wat in die hof gesê is.

Die seun, wat daarvan aangekla word dat hy Deon, Christel en Marthella Steenkamp op 6 April op hul plaas doodgeskiet het, is tans in aanhouding in die Galeshewe-polisiestasie in Kimberley.

Hy sal volgende Maandag weer voor die Griekwastad-landdroshof verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter 

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

53 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
54 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Wie sê... Johan Allers alias Daniel Maartens alias Legnens die verkleurmannetjie Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.