Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Griekwastad: Ooreenkoms met skool bereik

2012-09-19 20:24
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die tiener wat van die moord op die Steenkamp-gesin aangekla word en sy hoërskool in Bloemfontein het buite die hof geskik.

OFM berig die twee partye sou Donderdag in die Bloemfonteinse hooggeregshof verskyn het, nadat die moordbeskuldigde se voog hom na die hof gewend het om die seun terug by die skool te kry.

Volgens die minderjarige se prokureur, Stoffel de Jager, is ‘n ooreenkoms met die skool bereik, wat bepaal dat die seun tuisonderrig sal ondergaan terwyl die skool alle nodige leermateriaal aan hom sal verskaf.

Die radiostasie berig die seun bly ‘n leerling van die skool en kan ook onderwysers kontak indien hy enige vrae omtrent sy skoolwerk het.

Volgens De Jager verskil hierdie ooreenkoms van die oorspronklike onderhandelinge met die skool, maar hy wou nie verdere besonderhede verskaf nie.

Die seun is vroeër die maand borgtog van R5 000 in die Griekwastad-landdroshof toegestaan.

Hy word daarvan beskuldig dat hy Deon, Christel en Marthella Steenkamp op Goeie Vrydag op hul plaas, Naauwhoek, doodgeskiet het.

Volg Nuus24 op Twitter  

Lees meer oor: griekwastad-moorde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Trippie Trip sê... Kind hardloop terug na (moordenaar) pa en word doodgeslaan ... DIS ERG ! Cipeta, jy het meer moed as verstand ... more, oormore raak hy weer emosioneel onstabiel en jy of nog een van jou kinders word doodgeslaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Emmarentia - 17:46 PM
    Road name: Tana Road
    ACCIDENT before Hofmeyer Street
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.