Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Grafmoord-slagoffer se ma in hof

2012-10-31 08:32
Tweets Share Share line Print

Virginia – Die jong man wat verlede jaar in ‘n begraafplaas in Welkom vermoor is, se ma sal Woensdag na verwagting in die rondgaande hof op Virginia getuig.

Michael van Eck se ma, Henriëtte, sal binnekort getuig ter strafverswaring in Maartens van de Merwe se voorvonnisargumente.

Van der Merwe (26) is Dinsdag skuldig bevind op aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede en lykskending, nadat hy en sy verloofde, Chané van Heerden, Van Eck grusaam vermoor het.

OFM berig prof. Dap Louw, 'n forensiese sielkundige, sal ook die getuiebank betree.

Volgens die radiostasie is Van der Merwe deur die staatsaanklaer, Johan de Nysschen, vir antwoorde gepols oor waarom hy en sy verloofde Van Eck vermoor en opgesny het.

Van der Merwe het getuig dat hul rituele met self-mutilasie begin en tot katslagting oorgegaan het. In Februarie 2011 het hulle na 'n mens-slagoffer begin soek.

Die radiostasie berig Van der Merwe het aan die Van Eck-familie in die hof om verskoning gevra vir sy dade. Hy sê hy het geen genot daaruit geput om Van Eck te vermoor nie.

Van Heerden is reeds verlede jaar skuldig bevind en gevonnis.

Volg Nuus24 op Twitter 

VOLGENDE OP NUUS24X

Seun (5) brand dood in kamer

2013-06-18 07:05

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Reon van Tonder sê... Julle maak nie die spesie bekend nie....n rooibok,vlakvark,kat,hond,mens staan eenkant toe as die natuur in hom n waarskuwing gee.....wonder watse spesie is dit die?? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 07:33 AM
    Road name: M13 King Cetswayo Highway
    TRAFFIC LIGHTS not working at 45th Cutting - HEAVY EASTBOUND DELAYS from Westville
  • Tuesday Durban - 07:13 AM
    Road name: N2 Southbound
    DELAYS between the Clare Road bridge and Spaghetti Junction
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.