Gr. 11 se hofsaak uitgestel

2010-02-18 12:06
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die saak van ‘n gr. 11-leerling wat die onderwysdepartement gedagvaar het omdat hy na gr. 12 bevorder wil word, is uitgestel, het sy prokureur Donderdag gesê.

Volgens adv. Tebogo Frank Mathibedi is die saak tot Vrydag 26 Februarie om 10:00 in die Gauteng-Suid hooggeregshof uitgestel.

Die saak sou Donderdag plaasgevind het.

Edwin Botha, ‘n 18-jarige A-student aan die hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp het in Oktober 2009 uit die skool gegaan voordat hy sy gr. 11-eksamens geskryf het.

Hy beweer dat ‘n inlywingseremonie vir nuutverkose prefekte daartoe gelei het dat hy getraumatiseerd was. Hy was verkies as onderhoofseun.

Die hofsaak handel oor ‘n ooreenkoms tussen Botha se ouers, Hugo en Zenda Botha, en die skoolhoof dr. Jac Fourie.

Botha het oorspronklik beplan om na ‘n ander skool te skuif, maar het in Desember van besluit verander en gevra of hy kan terugkeer na sy ou skool.

Fourie het na bewering ‘n geskrewe ooreenkoms gegee dat Botha as gevolg van sy uitstekende akademiese rekord na gr. 12 bevorder sal word.

Tog het Botha later ‘n brief van die Gautengse onderwysdepartement ontvang wat gesê het dat hy mag terugkeer na die skool, maar as ‘n gr. 11-leerling.

Die hof het die skool intussen beveel om Botha as ‘n gr. 12-leerling in te skryf, maar indien hy die saak verloor kan hy teruggeplaas word na gr. 11.

- Sapa


 

Lees meer oor: hofsake  |  kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.