Goue fliekjaar vir Suid-Afrika

2009-12-27 09:36
Tweets Share Share line Print

Henry Cloete

Henry.Cloete@rapport.co.za

Kaapstad - Van District 9 se klik-klak-kletsende ruimtewesens tot die Hollywood-ster Matt Damon se Afrikaanse “ouens, moenie têkkels mis nie” in Invictus – 2009 was ’n góúe jaar vir Suid-Afrika in die rolprentbedryf.

Benoemings vir Oscars in 2010 word eers op 2 Februarie bekend gemaak. Maar alles dui daarop dat veral Invictus (die storie van oudpres. Nelson Mandela se nasieboupoging tydens Suid-Afrika se veldtog in die Wêreld- beker-rugbytoernooi in 1995) vir ’n paar goue beeldjies kan sorg.

Invictus is al vir drie Golden Globes benoem (Morgan Freeman vir beste akteur, Matt Da-mon vir beste byspeler en Clint Eastwoord vir beste regisseur).

Dat District 9 net ’n enkele benoeming vir ’n Golden Globe gekry het (beste oorspronklike draaiboek vir Neill Blomkamp en Terri Tatchell) is allerweë as ’n verrassing beskou.

Die rolprentweergawe van J.M. Coetzee se bekroonde roman Disgrace, met John Malkovich in die hoofrol, het teatergangers wêreldwyd ook vanjaar geïmponeer.

En die jong Kapenaar Oliver Hermanus se Shirley Adams is pas by die Amiens-rolprentfees in Frankryk met die prys vir die beste rolprent vereer.

Dié roerende verhaal van ’n ma op die Kaapse Vlakte wat na haar verlamde seun omsien, het vroeër ook by die Durbanse Internasionale Rolprentfees pryse ontvang.

- Rapport

Lees meer oor: invictus  |  district 9

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-20°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-24°C Scattered showers. Morning clouds. Mild. PE: 13-19°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RAV4 1.8 5-dr
2004
R 169,995.00

NISSAN

Almera 160 Luxury
2005
R 79,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf Chico 1.4 5-dr MY04
2006
R 53,500.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.