Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gordhan optimisties ondanks uitdagings

2013-02-28 08:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Minister Pravin Gordhan is gesond, al het hy deur die loop van sy begrotingstoespraak in die parlement Woensdag met 'n lastige hoes gesukkel.

"Ek voel fantasties," het hy Donderdagoggend by 'n sakeontbyt van die New Age gesê.

Gordhan het gesê Suid-Afrikaners is tevrede met die begroting vir die volgende finansiële jaar en hy is oortuig dat die regering die regte besluite geneem het.

"Sakevertroue sal lei tot beter groeivooruitsigte."

Hy het gesê die huidige ekonomiese klimaat is moeilik "vir almal van ons".

"Ons probeer op die oomblik herstel. Die uitdaging vir ons is hoe ons baie beter kan doen en groei."

Gordhan het gesê R16 miljard se inkomste het die laaste finansiële jaar verlore gegaan.

"Ons vra almal wat ons belasting skuld, om ons te betaal."

Hy het ook gesê die manier hoe die land die volgende twee jaar werksgeleenthede skep sal van deurslaggewende belang wees.

Gordhan het voorts die besluit om vanjaar nie inkomstebelasting te verhoog nie, as 'n "vrygewige gebaar deur die regering" beskryf.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: pravin gordhan  |  begroting
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johann Viljoen sê... Ja Seg, ek was self vir 3 jaar in die DRC onder haglike omstandighede. Het 6 keer malaria oorleef, 2 gewelddadige opstande en 1 "nagaanval" toe die dorp se ammodump ontplof en RPG's en Rooi Oë om ons kamp gereën het. Dan praat ek nie van die ander selfopgelegde "close calls" waar gesonde oordeel agtergelaat is nie, soos jaag in die nag met 'n motorfiets tussen slapende soldate op 'n donker aanloopbaan, of swem in 'n rivier vol krokodille (en vind agterna eers uit daarvan.) Op ernstiger noot: innige simpatie aan Mnre. Lotter en Simpson se naasbestaandes, sowel as die van jul "local staff". Dis moeilik om landuit te gaan werk, ver van jou geliefdes en onder haglike omstandighede, net omdat jou wit vel jou keer om 'n ordentlike werk in SA te kry. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Mayfair - 11:24 AM
    Road name: Church Street Southbound
    DELAYS between Central Avenue and Main Reef Road
  • Thursday Germiston - 11:18 AM
    Road name: N3 Northbound
    STATIONARY TRUCK in the left lane after the Grey Avenue exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.