Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'God, help ons as Juju president word'

2012-09-27 10:16
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, sê dit sal ‘n donker dag vir die land wees indien Julius Malema ooit president word.

Beeld berig eNCA het Woensdag ‘n onderhoud met die woordvoerder gevoer.

“Kan jy jouself indink as Julius Malema ooit president van die land word. O, liewe Heer, mag daardie dag nooit in ons of ons kinders se leeftyd gebeur nie,” het die woordvoerder aan die nuuskanaal gesê.

Luidens die berig het Mthembu ook gesê Malema moes nooit ‘n lid van die ANC wees nie, omdat hy ‘n slegte mens was.

Mthembu het bygevoeg dat die geskorste leier van die ANC se jeugliga moet ophou om sy mening te lug oor of pres. Jacob Zuma as leier van die ANC benoem moet word.

“Hy is nie eens ‘n lid van die ANC nie. Hy kan niemand benoem nie. Mense sluit vrywilliglik by die ANC aan, maar dan word daar van hulle verwag om sekere waardes te handhaaf en Julius kon dit nie doen nie.”

Mthembu het ook enige ANC-leier wat oorweeg om Malema te ondersteun, gewaarsku.

“Hy is te eiesinnig... hy dink hy’s als. Hy ondersteun dalk nou ‘n leier, maar hy sal binne drie jaar heeltemal omkeer,” het hy gesê.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
95 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Gielmannetjie se boetie goed. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

Angola
MPC Recruitment
Market Related

Sales Manager

Gauteng
Prostaff Holdings (Pty) Ltd
Market Related

Development Officer- Alumni Relations

Cape Town Northern Suburbs
E for Exec Recruitment (Pty) Ltd
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.