Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gigaba: Elektrisiteit in SA 'gebalanseerd'

2013-02-10 09:02
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Suid-Afrika se vraag en aanbod van elektrisiteit het ‘n balans bereik, het Malusi Gigaba, minister van openbare ondernemings, Saterdag gesê.

“Die land se kragstelsel is onder druk, maar ek is bly om bekend te maak dat beide Eskom en die regering daarin kon slaag om die vraag en aanbod vir elektrisiteit te balanseer in die land,” het hy by die Seshego-sokkerstadium in Polokwane gesê.

Hy het die gemeenskap aangemoedig om elektrisiteit spaarsamig te gebruik tydens die provinsiale bekendstelling van die 49M-veldtog in Limpopo.

Die veldtog, wat in Maart verlede jaar in die land bekendgestel is, is daarop gemik om individue en sakeondernemings aan te moedig om energie op slim wyses te gebruik.

Gigaba het bygevoeg dat, alhoewel ‘n balans bereik is, het die regering met kommer opgemerk dat energie stadig maar seker ‘n skaars hulpbron word.

“Dit is met hierdie agtergrond dat 49M bekendgestel is, om Suid-Afrikaners aan te moedig om saam met ons te werk terwyl ons ‘n land probeer skep wat energie-doeltreffend is.”

Gigaba sê Suid-Afrikaners en sakegemeenskappe moet saamkom om die veldtog te ondersteun.

“Ons is vandag hier om ‘n beroep op hierdie gemeenskap te doen om by ons aan te sluit in ons strewe om hierdie vennootskappe te versterk en ons te help om die land se ligte aan te hou.”

Hy het inwoners gevra om eenvoudige wenke te volg om elektrisiteit te bespaar, soos om energie-besparende gloeilampte te gebruik en om toestelle wat nie gebruik word nie af te skakel.

– Volg Nuus24 op Twitter


 

- SAPA

Lees meer oor: elektrisiteit
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... GIEL baie beter predikant as kommentator. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

PR Eng Civil

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R600000 - R800000

Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R450000 - R550000

Senior Civil Engineer

Gauteng
Communicate Cape Town IT
R650000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.