Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gevangene kry vyf A's vir matriek

2013-01-06 08:31
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Durbanse gevangene het sy matriek-eksamens met vyf onderskeidings geslaag, lui ‘n mediaberig.

Sunday Times berig 42 gevangenes landwyd het verlede jaar se eksamens geslaag, terwyl Chris Mazibuko van die Westville-gevangenis die top-tronkstudent was. Hy het ‘n gemiddeld van 79,25% behaal.

Mazibuko meen dis nie ‘n maklike taak om agter tralies te studeer en eksamens te skryf nie.

“Die omgewing verg baie inspanning. Ons het ‘n paar bende-onderonsies gehad wat ons klasse in Julie ontwrig het.” 

“Die selle is vol en dis soms baie moeilik om te studeer,” het hy aan die koerant gesê.

Mazibuko (23) het ‘n A vir Zoeloe, Engels, Lewensoriëntering, Sakestudies en Ekonomie gekry. Hy het 61% vir Rekeningkunde behaal, maar Wiskunde met 28% gedruip.

Die gevangene is in 2006 in hegtenis geneem nadat hy en ‘n vriend by ‘n rooftog betrokke was.

Hy het aan die koerant gesê hy sal sy prestasies op 'n goeie manier gebruik wanneer hy volgende maand op parool vrygelaat word.

Volg Nuus24 op Twitter   

- SAPA

Lees meer oor: tronke  |  matrieks  |  matriekuitslae
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Theuns Stegmann sê... Angelique, miskien soek daardie wittes van Sonskyn hoekie spesiale behandeling van hul volksgenote in hul omgewing. Hoekom maak die boere en en ander "volks genote" nie liewers gebruik van hulle hande arbeid nie? Of dink almal, Sonskyn hoekie inwoner ingesluit hande arbeid is nie vir blankes nie, omdat dit benede hulle is. Dalk is dit geriefliker vir almal om in die sonnetjie van Sonskyn hoekie te sit en wag vir die ANC regering. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Sunninghill - 16:23 PM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS between Rivonia Road and the William Nicol Drive exit
  • Tuesday Pretoria - 16:23 PM
    Road name: George Storrar Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC approaching Fountains Circle
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.