Gevaarlike Kotzé het '’n onvolwasse ego'

2012-01-09 07:00
Tweets Share Share line Print

Limpopo – Hy sal beslis weer iemand seermaak.

Só meen dr. Micki Pistorius, ’n forensiese sielkundige van Pretoria, oor Johan Kotzé (50) van Modimolle wat glo drie tuinwerkers gedwing het om ’n vrou te verkrag en sy stiefseun doodgeskiet het.

Pistorius is ook ’n kriminoloog en was jare hoof van die polisie se ondersoekgerigte sielkunde-eenheid.

Kotzé het Dinsdag sy stiefseun, Conrad Bonnette (19), koelbloedig in sy huurhuis in Modimolle doodgeskiet.

Hy is steeds voortvlugtig.

Die mans wat hy as tuinwerkers gehuur het en glo die vrou om die beurt laat verkrag het, is ook nog nie aangekeer nie.

Die feit dat Kotzé op Oujaarsaand na die Maroela Lodge in Modimolle is om die vrou “af te loer” dui op ’n onvolwasse ego, het Pistorius gesê.

“Hy is duidelik ’n uiters gevaarlike persoon en het beslis die potensiaal om weer so wreed op te tree.”

Brig. Hangwani Mulaudzi, kommunikasiehoof van die polisie in Limpopo, het gesê die Valke is by die ondersoek na Kotzé betrek.

Volgens hom word sterk leidrade opgevolg. “Sy dae is getel,” het Mulaudzi verklaar.

Hy het gesê Kotzé gewapen en het die publiek gewaarsku om versigtig te wees indien hulle hom sien.

Kotzé het in ’n wit Toyota Fortuner (DCS 392 FS) gevlug.

Enigiemand met inligting kan kol. Mabisela Mohale bel by 082 565 8606.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Beeld

Lees meer oor: johan kotzé  |  misdaad  |  moorde  |  verkragtings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.