Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Getroude onnie geskors oor verhouding met seun

2012-12-14 14:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Hoërskool in Mafikeng het 'n onderwyseres geskors wat na bewering 'n seksuele verhouding gehad het met 'n 16-jarige skoolseun, het die skool se beheerliggaam Vrydag gesê.

"Die beheerliggaam stem saam met die aanbeveling van die tugpaneel dat die 37-jarige onderwyseres summier geskors moet word," het Lesiba Moses Kgwele, voorsitter, gesê.

Hy het gesê die onderwyser, wat getroud is, is aangekla omdat sy 'n onvanpaste verhouding gehad het met die leerder en dit nie aan ouers of die skoolhoof bekend gemaak het nie.

Die onderwyser is Dinsdag ingeroep vir 'n tugverhoor, maar het 'n bedankingsbrief, wat 10 Desember gedateer is, ingedien.

"Die beheerliggaam het haar bedankingsbrief verwerp," het Kgwele gesê.

"Ons is van mening dat die bedankingsbrief 'n poging was om dissiplinêre optrede te ontduik."

Hy het gesê die seun se ma het op 20 Oktober 'n klag ingedien nadat sy op skokkende inligting op die seun se selfoon afgekom het.

"Ons het ingestem om die tugproses uit te stel sodat dit nie die leerder se eksamen en die nasien van vraestelle deur die betrokke onderwyser beïnvloed nie."

Kgwele het gesê die beeldmateriaal wat op die seun se selfoon gevind is, was genoeg vir hulle om die onderwyseres skuldig te bevind en af te dank.

"Ons is vol vertroue dat ons saam met die ouer in die beste belang van die leerder opgetree het, omdat hy gr.10 geslaag het en volgende jaar na gr.11 sal vorder."

Kgwele het 'n beroep op ouers gedoen om te kyk wat op hul kinders se selfone gestoor is en met wie hulle op sosiale netwerke soos Facebook en MXit kommunikeer.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
49 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

StormerHJ sê... 'n Inspirasie ? En dit nadat Zimbabwe se diktator, Robert Mugabe, die land die afgrond in bestuur het, sy ekonomie aan flarde is, miljoene Zimbawiërs in omliggnde lande 'n heenkome moes gaan soek en die eens produktiewe landbou-land net nie meer in staat is om voedsel vir sy inwoners te kan produseer nie. En dan beskou die ANC dit as 'n inspirasie - dit kan slegs die beskouing wees van sotte !! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Management Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

EE Senior Production Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Financial Manager

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.