Gesondheid van duisende in O-Kaap in gedrang

2011-11-18 11:10
Tweets Share Share line Print

Oos-Kaap – Die gesondheid van duisende pasiënte wat in die Chris Hani-distrikmunisipaliteit in die Oos-Kaap woon, is in gedrang weens 'n erge tekort aan medikasie.

Verpleegsters het aan The Herald gesê daar is 'n tekort aan medisyne.

"Dit is 'n groot krisis en dit is frustrerend. Sommige pasiënte het uit desperaatheid selfs die presidensiële hulplyn gebel," het 'n verpleegster gesê.

"Ons het nie bloeddruk-medikasie nie, en as pasiënte nie dié medikasie kry nie, kan hul harte vergroot. Dít kan lei tot komplikasies en selfs hartversaking. Ek ken pasiënte wat op hul sterfbed is."

Die departement van gesondheid blameer egter die verpleegters omdat die voorraad nie reg bestuur word nie.

Verskeie klinieke in Queenstown het verlede maand 'n tekort aan medikasie gehad. Besoeke aan gesondheidssentrums in die Emalahleni-munisipaliteit, wat Dordrecht, Lady Frere en Indwe dek, was weens 'n ernstige tekort aan medikasie by sommige klinieke op die randjie van ineenstorting.

Dr. Siva Pillay, superintendent-generaal van die departement van gesondheid, het gesê in sommige gevalle het die onbevoegdheid van kliniekbestuurders die probleme veroorsaak. Hy het gesê daar is ook tye wat die medikasie nie beskikbaar was by die verskaffers nie.

Sizwe Kupelo, woordvoerder van die departement van gesondheid, het gesê rekords toon dat die medikasie by die Mthatha-depot beskikbaar was.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.