Gesinsmoord eis 3

2009-09-12 10:35
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die lyke van ‘n man, sy meisie en die paartjie se vierjarige dogtertjie is Vrydag in ‘n huis in Kaapstad gevind, het polisie gesê.

Die paartjie se bure en 'n vriendin het die man en vrou se lyke asook dié van hulle kleuter in die paartjie se huis in Kwalanga, Kaapstad, gevind.

"Die vrou se vriendin het die gesin gaan besoek. Toe sy daar aangekom het was die huis gesluit en niemand het vir haar die deur kom oopmaak nie. Sy het die vrou gebel en haar selfoon in die huis hoor lui”, het Makupula gesê.

Die vriendin en die bure het toe deur die venster gekyk om te sien of hulle tuis was.

Volgens Makupula het hulle die man se liggaam gesien, met ‘n pistool in sy hand. Die vrou se lyk was met ‘n laken bedek en die kind sin met ‘n kussing.

"Ons glo dat hy (die man) die vrou, kind en toe homself geskiet het”, het Makupula gesê.

Volgens die paartjie se bure is die gesin Donderdag laas gesien. Daar is vroeg Vrydagoggend skote gehoor maar niemand het geweet waar dit vandaan gekom het nie.

Die rede vir die moorde is nog nie bekend nie en polisie het ‘n saak geopen.

- SAPA
 

Lees meer oor: gesinsmoorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.