Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Genoeg bewyse teen Oscar' – NVG

2013-02-23 15:00
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die staat hou vol dat hy 'n sterk saak teen die moordbeskuldigde Oscar Pistorius het, ondanks die feit dat die ster-atleet Vrydag deur landdros Desmond Nair in Pretoria op borgtog vrygelaat is.

Medupe Simasiku van die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het gesê Nair se uitspraak het net op borgtog gefokus en beteken geensins dat Pistorius vrygespreek is nie.

Hy sê daar is genoeg bewyse om te verseker dat die atleet skuldig bevind sal word wanneer hy later vanjaar verhoor word.

Simasiku het gesê Nair se kritiek van die staatsgetuies en ondersoekbeampte, Hilton Botha, was omdat daar nie genoeg tyd was om deeglik voor te berei en alle bewyse bymekaar te maak nie.

Pistorius is Vrydag op R1 miljoen se borgtog en streng voorwaardes vrygelaat.

Hy word daarvan verdink dat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in sy huis doodgeskiet het toe hy haar glo vir 'n inbreker aangesien het.

Nair het egter tydens sy borguitspraak Pistorius se weergawe in twyfel getrek.

Pistorius moet op 4 Junie weer in die hof wees.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
129 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Fred Newman sê... Trippie ek stem 100 present saam. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday City Deep - 15:33 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Wednesday City Deep - 15:32 PM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Outspan Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.