Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gemoedere loop weer hoog oor Nkandla

2012-10-09 18:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die departement van landbou het geen planne om R800 miljoen aan die Nkandla-ontwikkelingsprojek te skenk nie, het minister Tina Joemat-Pettersson Dinsdag gesê.

Joemat-Pettersson het reageer op 'n stortvloed vrae deur lede van die parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye, en het opposisiepartye en die media oor die kole gehaal.

"Daar is geen R800 miljoen wat opsygesit is nie, geen R100 miljoen wat toegeken is nie, so as party politieke partye soos die Demokratiese Alliansie en die media [die departement van] landbou wil bestuur... ons sal nie toelaat dat ons agenda deur die DA en die media opgestel word nie," het sy gesê.

Joemat-Pettersson se uitlatings het gevolg ná LP's van verskeie partye haar gevra het om aan te dui of haar departement fondse vir pres. Jacob Zuma se woning opsygesit het ten koste van arm landelike gebiede.

"Sê vir ons hoeveel geld jy opsygesit het om die president se belange te dien ten koste van die algemene publiek van Suid-Afrika?" het die Cope-LP Nqaba Bhanga gevra.

Joemat-Pettersson het enige bewerings dat haar departement geld aan die Nkandla-projek sou skenk bestempel as "gerugte wat van alle waarheid ontbloot is".

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
29 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Oom Kaspaas sê... Skop die vent sommer uit skool uit! Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.