Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Geld rol in vir amptenare wat swak presteer

2012-10-16 15:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Senior bestuurders in die openbare sektor kos die staat sowat R4,1 miljard, en hulle verdien 'n gemiddeld van R811 235 per jaar.

Dié bestuurders verdien enorme salarisse terwyl hulle omsien na staatsorgane wat nie eens die helfte van die doelwitte wat gestel word, bereik nie, het die DA Dinsdag gesê.

Dié data is opgeneem in die 2011/12-jaarverslae vir nasionale regeringsdepartemente, het Kobus Marais, woordvoerder vir die DA, gesê.

"'n Ontleding van die beskikbare inligting oor werkverrigting in die onderskeie departementele jaarverslae toon dat nasionale regeringsdepartemente gemiddeld 96,5 persent van hulle begrotings spandeer het, maar slegs 52 persent van hulle doelwitte bereik het.

"Senior bestuurders word egter goed beloon vir dié middelmatigheid," het hy in 'n verklaring gesê.

Verslae toon dat R4,1 miljard op die salarisse van 4 279 permanente werknemers op topbestuurvlak (vlak 13 tot 16) spandeer is.

'n Verdere R378 miljoen is bestee op salarisse vir 450 kontrakpersoneellede in senior bestuursposisies. Die gemiddelde salarisse vir permanente senior bestuurders is R811 235, en R1,314 miljoen vir kontrakwerkers op topbestuurvlak.

Altesaam R41,13 miljoen is ook op prestasiebonusse vir senior bestuurders bestee.

"Ons kan nie voortgaan om swak werksverrigting in die openbare sektor te beloon nie," het Marais gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: regering  |  wanbesteding
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... GIELLE LY MY AS IEMAND JOU HET AS VRIEND DAN HET HY GEEN VYANDE NODIG. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.