Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Geen omstredenheid' rondom Motlanthe se vakansie

2013-02-10 14:52
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Thabo Masebe, adjunkpresident Kgalema Motlanthe se woordvoerder, het Sondag gesê hy weet nie “hoekom daar enige omstredenheid is” rondom Motlanthe se vakansie in die Seychelle nie.

Dit volg ná ‘n beroep deur die DA vir die openbare beskermer om die beweerde gebruik van openbare fondse  om ‘n deel van Motlanthe se vakansie te betaal te ondersoek.

“Die adjunkpresident – sodra hy adjunkpresident word – is sy sekuriteit die verantwoordelikheid van die staat,” het Masebe gesê.

“Dit is hoekom alle reiskostes, of dit nou privaat of amptelik is, die verantwoordelikheid van die staat is.”

Die staat was verantwoordelik vir Motlanthe se veiligheid, dit bepaal hoe hy vervoer sal word.

“Hy [Motlanthe] het vir sy eie vakansie betaal, die staat het nie betaal nie, die staat betaal net vir vervoer,” het Masebe gesê.

Volgens City Press is Motlanthe drie dae nadat hy teen pres. Jacob Zuma verloor het om as president van die ANC verkies te word deur die SA-lugmag na die Seychelle gevlieg.

Motlanthe, sy lewensmaat en minstens vyf lyfwagte het by die luukse Desroches Island Resort ingeboek.

Die koerant berig hy is in besit van verskeie dokumente wat die vakansie se onkoste uiteensit, insluitend akkommodasie en reiskoste.

Die dokumente toon glo dat ‘n plaaslike huurvlug gekontrakteer is om Motlanthe en sy entourage te vervoer nadat ‘n Air Force Falcon 900 nie op Desroches Eiland kon land nie weens die “ongeskiktheid van die aanloopbaan”.

Die koerant berig dat die koste van die huurvlug, wat glo R83 000 beloop het, deur die staat gedek is.

Dit berig ook dat die groep drie villas vir 12 aande bespreek het teen ‘n koste van meer as R2 miljoen.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: kgalema motlanthe
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

BoerVandoer Ver sê... Aag pleez daddy .... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.