Geen mediese parool vir Selebi

2011-12-08 09:03
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die departement van korrektiewe dienste sê dit is te gou om Jackie Selebi, voormalige nasionale polisiehoof, vir mediese parool te oorweeg.

Selebi het hom Maandag aan owerhede by die Pretoria-Sentraal-gevangenis oorgegee nadat hy die naweek in die hospitaal deurgebring het.

Hy het verlede Vrydag ineengestort nadat die appèlhof sy aansoek om appèl teen sy skuldigbevinding van die hand gewys het.

Selebi word dag en nag deur mediese personeel in die hospitaalafdeling van die gevangenis behandel, maar owerhede wil nie die aard van sy siekte bekendmaak nie.

Die 61-jarige Selebi se regspan het gesê hulle het nie aansoek gedoen vir 'n vroeë vrylating op mediese parool nie.

Zacharia Modise, hoof-adjunkkommissaris van die departement van korrektiewe dienste, het gesê indien 'n aansoek ingedien word sal Selebi deur 'n span spesialiste ondersoek word om vas te stel of hy vir mediese parool in aanmerking kom.

"In die stadium is dit te vroeg om te praat oor mediese parool."

Sommige van die voorwaardes vir mediese parool is in September aangepas. Gevangenes wat aansoek doen om mediese parool sal deur onafhanklike spesialiste getoets word. Hulle sal ook voor 'n kommissie van ondersoek verskyn, waarna die paroolraad 'n finale besluit maak.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.