Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Géén matrieks slaag by sewe skole

2013-01-04 13:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Altesaam sewe skole kon nie daarin slaag om een enkele suksesvolle matriekleerling in 2012 te hê nie, het ‘n koerant berig.

The Star berig twee skole in KwaZulu-Natal, twee skole in Limpopo en een elk in Gauteng, die Noordwes en die Wes-Kaap, het geen matrieks gehad wat die finale eksamens geslaag het nie.

Volgens die berig het al 56 matrieks by die Mangala-hoërskool in Libode, Oos-Kaap, gedop, terwyl die Sunshine- Christelike skool in die Noordwes se hele matriekklas van 27 leerlinge nie geslaag het nie.

Die enigste matriekleerder wat eksamens by die Wavelength-hoërskool in Johannesburg geskryf het, kon ook nie slaag nie.

Die koerant berig hierdie skole is onder die 126 skole landwyd wat nie ‘n slaagsyfer van 20% kon behaal nie.

Altesaam 485 skole het ‘n slaagsyfer van 20% tot 39% gehad, terwyl 1 224 skole ‘n slaagsyfer van tussen 40% en 59% behaal het.

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het vroeër gesê 'n totaal van 73,9% van Suid-Afrika se matriekleerders het die skooljaar geslaag.

Dié syfer is hoër as die 70,2% van leerders wat matriek in 2011 geslaag het.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: matrieks  |  matriekuitslae
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
50 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... Mikesh, dan sal jy aan die einde sien dat evolusie toe ook iewers begin het....en Sy Naam is God Opperheer, Skepper..... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.