'Geen krisis met wapentransaksies' – ANC

2009-08-06 12:33
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die ANC se parlementêre koukus het met groot kommer gereageer op die DA se stelling dat daar ‘n krisis in die land se wapentransaskies is.

In ‘n verslag wat die DA verlede week aan die media uitgereik het, sê die DA-LP David Maynier dat die Suid-Afrikaanse regering met die toestemming van die nasionale komitee oor beheer oor konvensionele wapens (NCACC) by onwettige transaksies betrokke is.

Dié verslag het ook aangevoer dat die transakies nie behoorlik oorweeg word nie en dat daar ‘n gebrek aan ’n kworum is.

Volgens die verslag het die regering wapens aan ’n rits sogenaamde “muishondlande” verkoop.

Maar in reaksie hierop het die ANC gesê Maynier "wil nie ‘n goeie storie deur feite laat bederf word nie."

“Die betroubaarheid en of die wettigheid van sy sogenaamde bronne word sterk getwyfel. Dit het tyd geword vir die DA om hul samesweringsteorieë met feite te staaf.”

Volgens die ANC het die Verenigde Nasies se Sekerheidsraad nie sankies op die wapens van Zimbabwe of Sirië - van die lande waaroor die DA ongelukkig is - geplaas nie.

Die ander lande ter sprake is Libië en Venezuela. Die VSA het sanksies teen wapenhandel met hierdie twee lande geplaas, maar die ANC het dit duidelik gemaak dat Suid-Afrika nie hierdie sanksies volg nie.

– Sapa

 

Lees meer oor: da  |  anc  |  wapentransaksies

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.