Gee meer vir onderwys, sê Zuma

2010-07-11 22:24
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Regerings moet twee keer so hard probeer om onderwys beskikbaar te stel aan die 72 miljoen kinders oor die wêreld wat nie in staat is om skole by te woon nie, het pres. Jacob Zuma by 'n Wêreldbeker-onderwysberaad gesê.

"Daar is ongeveer 72 miljoen kinders, amper die helfte van hulle in Afrika, wat nie skoolgaan nie," het Zuma tydens die beraad gesê, wat by die Presidensiële gastehuis in Pretoria plaasgevind het.

"Die komende Verenigde Nasies- [Millennium Ontwikkelingsdoelwitte (MDG)] vergadering in September en die moontlike vertraging ten opsigte van die bereiking van die MDG-doelwitte teen 2015, moet ons almal wat hier teenwoordig is aanmoedig om ons pogings te verdubbel om te verseker dat die lyding van diegene wat hierdeur geraak word nie verleng word nie."

Zuma het gesê daar is "baie" wat owerhede kon doen om seker te maak onderwysdoelwitte word bereik, insluitend die bekendstelling van inisiatiewe om kos en skooluniforms  te voorsien.

"Ons moet voedingskemas befonds om seker te maak kinders is fisiek gereed om te leer," het hy gesê.

"Ons moet bande met gemeenskaps- en nie-regeringsorganisasies, die godsdienstige sektor en ander versterk om ons te help om kinders in afgeleë gebiede te bereik wat nie skoolgaan nie.

- Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  onderwys

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.