‘Gee SA boere in Zim dié pensioen’

2011-02-19 10:01
Tweets Share Share line Print

Talle bejaarde Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe het so verarm dat die maandelikse ouderdomspensioen van R1 080 wat in Suid-Afrika aan bejaardes betaal word, dié mense baie sal help.

Daarom gaan die burgerregte-organisasie AfriForum en Suid-Afrikaanse boere wat lede van die Commercial Farmers’ Union (CFU) in Zimbabwe is, die Suid-Afrikaanse regering vra om die maandelikse ouderdomspensioen ook aan bejaarde Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe beskikbaar te stel.

“In dié stadium is die wet oor ouderdomspensioen baie beperkend en bepaal dit iemand moet fisiek in Suid-Afrika wees om ’n uitbetaling te kry.

Ons wil hê die regering moet ’n uitsondering maak om dit vir Suid-Afrikaanse boere hier moontlik te maak om die pensioengeld by die Suid-Afrikaanse ambassade in Harare te gaan haal,” het mnr. Willie Spies, regsverteenwoordiger van AfriForum, Vrydag gesê.

Die versoek aan die regering gaan gedoen word ná ’n vergadering Donderdag in Harare tussen die Suid-Afrikaanse lede van die CFU, prof. Mlungisi Makalima, Suid-Afrikaanse ambassadeur in Harare, en ambassadepersoneel.

“Die ambassadeur (Makalima) en sy personeel het Donderdag in Harare talle aangrypende verhale gehoor. ’n Gryskop-omie was in trane toe hy gepraat het,” het Spies gesê.

Volgens hom het Makalima aan die boere gesê die ambassade sal op diplomatieke terrein alles moontlik doen om Suid-Afrikaanse boere in Zimbabwe by te staan.

- Beeld

Lees meer oor: zimbabwe  |  bejaardes  |  boere

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.