Gay-fees by Voortrekkermonument skok

2009-09-14 13:43
Tweets Share Share line Print

Johannesburg- ‘n Voortrekker jeugbeweging is glo hewig ontsteld omdat ‘n gay-fees die afgelope naweek by die Voortrekkermonument gehou is.

Die Verkenners Jeug Pretoria (PVJ) het in ‘n verklaring gesê  die “bastion van Afrikaner nasionalisme” is nie die plek vir sulke “pienk” geleenthede nie.

Volgens Ruan Combrink, woordvoerder van die PVJ, is deel van die inkomste van die fees aan ‘n kampus-organisasie genaamd "UP and OUT", wat gay-regte by die Universiteit van Pretoria ondersteun, geskenk.

Die PVJ het in ‘n brief aan die hoof-uitvoerende beampte van die Voortrekker Monument, Gert Opperman, gesê dat hulle ontevrede is oor die "Pienk Jakarandafees" wat daar gehou is.

Volgens hulle is dit tyd dat die bestuur van die monument die Afrikaner beskerm en Christenskap bevorder.

Opperman het gesê dat die organiseerders van die fees die amfiteater bespreek en daarvoor betaal het. Volgens hom kon hy niks doen om te verhoed dat die fees plaasvind nie.

Die PVJ het Opperman nou uitgedaag om in die publiek te sê dat hy teen homoseksualiteit is. Hulle wil glo ook hê hy moet vir die Afrikaner om verskoning vra.

– Sapa
 
* Raak deel van Nuus24 se Facebook-gemeenskap. Kliek hier.

Lees meer oor: kan jy glo

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.