Gauteng trap rem oor e-skyfies vir tolpad

2012-01-13 14:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die beplande implementering van die elektroniese skyfies (e-skyfies) vir Gauteng se nuwe tolhoofweë in Februarie, is uitgestel, het die Suid-Afrikaanse ­Nasionale Padagentskap (Sanral) gesê.

Tembakazi Mnyaka, voorsitter van die raad, het Vrydag in ‘n verklaring gesê die raad sal die publiek se kwessies aanspreek en na petisies kyk wat aan Sibusiso Ndebele, minister van vervoer, gestuur is.

Die Sanral-raad het Donderdag met Ndebele in Pretoria vergader om die padagentskap se mandaat, Gauteng se e-skyfies vir tolpaaie en toekomstige padprogramme te bespreek.

Voordat die e-tolskyfies aanvang neem, sal Sanral sy bevindinge aan Ndebele voorstel. Die minister sal dan aan die kabinet rapporteer.

Die omstrede stelsel sou in Februarie geïmplementeer word, maar het grootskaalse kritiek uitgelok.

Die betreklik lae registrasiekoers van e-skyfies vir Gauteng se nuwe tolhoofweë is ’n aanduiding dat motoriste dit boikot om hul misnoeë met die tolstelsel te kenne te gee, meen die DA.

Sanral het vandeesweek gesê 212 906 rekeninge is teen Dinsdag geregistreer, het Beeld Vrydag berig.

Die padagentskap het vroeër gesê sowat 2 miljoen skyfies behoort teen Februarie geregistreer te wees.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: gauteng  |  sanral  |  tolpaaie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
25 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Development Manager

South Africa. Pretoria
Hire Resolve
R20000 - R24000

C# Developer

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R180000 - R300000

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.