Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gauteng-ongelukke eis sewe lewens

2013-01-10 10:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Paramedici sê sewe mense het Woensdagaand in drie aparte ongelukke in Gauteng gesterf.

Vanessa Jackson, 'n woordvoerder vir ER24, het in ‘n verklaring gesê twee mans is dood toe hul paneelwa op die N4 naby die Witfontein-afrit teen die agterkant van ‘n vragmotor gebots het. Albei voertuie het in die rigting van Pretoria gery.

‘n Passasier wat voor in die paneelwa gesit het, het op slag gesterf. Die bestuurder – wat sy bene gebreek en bors- gesig- en ander beserings opgedoen het – het later in die Steve Biko- akademiese hospitaal omgekom.

Drie ander mans in die voertuig is beseer, waarvan een kritieke beserings opgedoen het.

In ‘n aparte voorval het ‘n vrou op die N1 tussen die Malibongwe- en William Nicol-afdraaie gesterf toe die minibustaxi waarin sy was, omgeslaan het. Sy is uit die voertuig geslinger.

‘n Passasier en die bestuurder is beseer. Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.

In nog ‘n voorval is vier mense dood toe hul taxi – wat 17 mense vervoer het – ‘n boom op die R551 in De Deur, buite Meyerton, getref het.

Sommige insittendes, insluitend die oorledenes, is uit die voertuig geslinger.

‘n Afleweringsvoertuig was ook in die botsing betrokke.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: ongelukke
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dagga Movement sê... Dagga is 'n veilige alternatief vir tabak en alkohol. Dagga is 'n gesonde leefstyl nie 'n misdaad nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.