Gaddafi se dood 'ongemaklik' – Zuma

2011-11-01 14:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die teregstelling van die uitgesette Libiese leier Muammar Gaddafi skep 'n ongemaklike gevoel oor die situasie in daardie land, het pres. Jacob Zuma gesê.

Zuma het op 'n sake-ontbyt in Kaapstad gesê dit sou beter wees vir Libiërs as Gaddafi in hegtenis geneem is en verhoor sou word sodat antwoorde verkry kon word oor hoe hy die land 41 jaar lank bestuur het.

"In die wêreld van menseregte is daar vandag howe om diegene wat sekere misdade pleeg, te veroordeel," het Zuma gesê.

"Diegene wat hom gesoek het, was veronderstel om hom in hegtenis te neem. Ongelukkig is hy doodgemaak."

"Dit het 'n ongemaklike gevoel oor die situasie in Libië geskep."

Zuma het gesê hy hoop Libië se Nasionale Oorgangsraad sal die land "regruk".

Gaddafi het op 'n spesifieke manier reageer op die opstande in Libië wat die situasie op hom gebring het.

"Selfs toe die situasie slegter en slegter geraak het, het hy gedink hy kan steeds sy stelsel verdedig," het Zuma gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: muammar gaddafi  |  jacob zuma

Lewer kommentaar op hierdie artikel
20 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.