Fokus op wiskunde, onderwys, sê Manuel

2010-12-18 12:42
Tweets Share Share line Print

Pretoria - As Suid-Afrika internasionaal wil meeding moet die verbetering van die gehalte van onderwys en wiskunde-uitkomste aandag kry.

So sê Trevor Manuel, minister in die presidensie gemoeid met beplanning, in die jongste verslag oor die regering se ontwikkelingsaanwysers.

Manuel het gesê ná die aanvank­like groot verbetering in die wiskunde-slaagsyfer vir matriek tussen 2001 en 2003 is die vlak van verbetering nie so indrukwekkend nie.

Die matriekslaagsyfer het tussen 2008 en 2009 selfs gedaal, maar dit kan in verband gebring word met die feit dat minder kandidate matriek in 2009 as in 2008 geskryf het.

Manuel meen ’n toename in die getal kandidate wat wiskunde slaag sal help om hoëronderwysinstellings van gehalte-kandidate te voorsien.

In 2008 het 136 184 matrikulante wiskunde geslaag en 210 134 het wiskundige geletterdheid deurgekom.

Verlede jaar was dit onderskeidelik 133 789 en 209 053 kandidate.

Die nuwe kurrikulum het in 2008 in werking getree waar kandidate tussen wiskunde en wiskundige geletterdheid kon kies. In vroeër jare het net sowat 25 000 matrikulante wiskunde in die hoër graad geslaag.

In 2006 het 110 452 kandidate wiskunde op standaardgraad geslaag en in 2007 was dit 123 813.

- Volg Nuus24 op Twitter.

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.