Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Fokus op wanbesteding in Noordwes

2013-02-05 17:58
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die beweerde wanbesteding van staatsfondse op regskoste in die Noordwes sal amptelik ondersoek word, het die provinsie se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) Dinsdag gesê.

Hlomane Chauke, voorsitter, het gesê die ondersoek sal fokus op die misbruik van staatsfondse deur die voormalige LUR van finansies, Louisa Mabe, die huidige LUR, Paul Sebegoe, en die waarnemende hoof van die departement van finansies, Geo Paul.

"Die drie kon nie daarin slaag om 'n duidelike verduideliking aan die komitee te gee nie oor die tenderprosedure wat gevolg is met die aanstelling van Morake Prokureurs, 'n maatskappy wat meer as R15,4 miljoen betaal is vir 'n tugverhoor," het hy gesê.

Die tugverhoor was vir die geskorste hoof van die departement van finansies, Johannes Mohlala, die hoof- finansiële beampte, Harriet Kasirivu, en die uitvoerende direkteur, Peter Mogoane.

Sebegoe het gesê die komitee het besluit om die saak te ondersoek omdat openbare fondse bestee is sonder om 'n verduideliking daarvoor te gee.

Die Valke, die kantoor van die ouditeur-generaal, die Openbare Dienstekommissie, en die openbare beskermer sal aan die ondersoek deelneem.

Elkeen van dié liggame sal 'n ander deel van die ondersoek waarneem, het Chauke gesê.

"Die Valke sal fokus op die kriminele aard van die saak, en as die uitslag wys dat openbare fondse inderdaad wanbestee is, sal die komitee maniere ondersoek om dié geld te verhaal," het hy gesê.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: korrupsie  |  wanbesteding
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Joexxi sê... Lank lewe Apartheid. Mag daar 'n bus val vir die een. AMEN. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Kyalami - 08:50 AM
    Road name: R55
    TRAFFIC LIGHTS not working at Main Road - POINTSMEN on duty
  • Tuesday Heidelberg - 08:35 AM
    Road name: N3 Northbound
    ACCIDENT between Dasville Interchange and De Hoeks plaza
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.