Fiktiewe Malema-inskrywing op Facebook saai paniek

2010-03-23 14:46
Tweets Share Share line Print

Só lyk die inskrywing wat ene 'Thato Mbateti Mbateti ' op die Julius Malema-Facebook-aanhangersblad gemaak het.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Amy Johnson

Kaapstad - 'n Inskrywing wat op 'n Julius Malema-Facebook-blad gemaak is, het 'n herrie op dié blad ontketen. Die profiel van die persoon wat dit "geskryf" het, blyk egter fiktief te wees.

Aanhangers van dié blad is woedend oor dié boodskap en sommige dreig met teenaksie.

Die Malema-blad het Dinsdagmiddag 15 246 aanhangers gehad.

Die boodskap, deur 'n ene 'Thato Mbateti Mbateti ' geuiter is, lui:

"You white pigs. Malema is our leader. He will Zuma within the next six weeks. Look ahead my fellow black people. We will then take our land, and every tresspasser, namely white whores, we will rape them and rape them till the last breath is out... White n–s we are coming for you!!!!!!!!!!!!! Households will be broken into and families wil be slaughtered."

Dit blyk egter dat Mbateti 'n fiktiewe karakter is, aangesien hy geen vriende of boodskappe op sy Facebook-blad het nie. Daar is ook geen inligting oor hom op dié sosiale netwerk beskikbaar nie.

Sedert dié haatboodskap op die Facebook-blad gepubliseer is, is die burgerregte-organisasie AfriForum met honderde e-posse oorval.

Ernst Roets, nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, het gesê Malema se uitsprake van "Skiet die Boer" hits dié tipe boodskappe aan.

"Ons dink nie daar is al genoeg druk op Malema geplaas om op te hou met sy uitlatings nie. Ons wil hê die gewone man op straat moet betrokke raak en help om Malema se mond toe te maak."

Roets het gesê hulle het klagtes ontvang van mense wat erg bekommerd is en vra wat hulle kan doen asook mense wat baie kwaad is.

"Ons doen 'n beroep op mense om op 'n verantwoordelike wyse op dié tipe boodskappe te reageer en nie toe te laat dat dit hulle sielkundig aftakel nie."

AfriForum het verlede week 'n klag van haatspraak by die gelykheidshof teen Malema ingedien.

– Lees hier 'n lesersbrief oor dié Facebook-inskrywing, of stuur jou eie brief vir publikasie.

– Nuus24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: julius malema  |  afriforum  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
208 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.