Fifa aangevat oor “Tshwane”-advertensies

2010-07-09 16:49
Tweets Share Share line Print

Pretoria - Die Vryheidsfront Plus (VF+) het in ‘n brief aan FIFA beswaar aangeteken oor die gebruik van die naam “City of Tshwane” in plaas van Pretoria op advertensieborde en –baniere in die stad.

Die advertensie vertoon duidelik die amptelike FIFA-logo. Die advertensies word deur die Tshwane-metroraad geborg.

Die VF+ het ook gesê dat die party regsaksie oorweeg in die lig van ‘n onderneming deur FIFA aan die Advertensie Standaarde Owerheid (ASA) om nie na stede te verwys deur die name van die munisipaliteite waarin hulle val nie, maar eerder hulle ware name.

Die VF+ het talle klagtes oor die advertensies ontvang.

Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, betoon die advertensies disrespek teenoor die hoofstad van Suid-Afrika, naamlik Pretoria, en behoort FIFA nie toe te laat dat sy handelsmerk misbruik word vir die bevordering van kleinlike politieke agendas deur die plaaslike ANC nie.

Die VF+ het benadruk dat ‘n politieke oplossing gevind moet word vir die naamdispuut en het bygevoeg dat die gebruik van ‘n gekombineerde naam vir Pretoria en Tshwane, soos gebruik tydens Wêreldbeker-wedstryde, ‘n moontlike pad vorentoe mag aandui wat vir die oorgrote meerderheid van die stad se diverse gemeenskappe aanvaarbaar kan wees.

Volg Nuus24 op Twitter.

Lees meer oor: vf+  |  fifa  |  sokker  |  2010  |  pretoria

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Holle dreigement. Jou inkomstebelasting word deur jou baas afgetrek. En as jy winkel toe gaan kap die winkelier jou 14% BTW sonder jou goedkeuring af. En, as jy jou eie baas is en jy weerhou jou belasting, spoor die wawydwakker belastinggaarder jou vinnig op en hy le beslag op jou kar, huis en meubels en verkoop dit spotgoedkoop by 'n staatsveiling. En dan gaan jy tronk toe. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Manager Africa Tax Coordination Services

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Innovative Delphi Developers with strong OO skills - JHB

Johannesburg, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R450000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.