Fietsongeluk: drywer glo dronk

2010-03-12 11:06
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – ‘n Man in sy vroeë dertigs is vir dronkbestuur in hegtenis geneem nadat hy Vrydagoggend glo twee fietsryers in Hermanus omgery het.

“Beide mans is na die Hermanus MediClinic geneem waar hulle in ‘n stabiele toestand is,” het Margaret Smith van die hospitaal aan News24 gesê.

Een van die beseerdes is na die Vergelegen MediClinic in Somerset Wes oorgeplaas.

Toe polisie op die toneel arriveer het hulle die mans op die grond gevind en die verdagte en sy motor was nêrens te sien nie, het supt. Phindelwa Mavakala gesê.

“Hy het eers sowat ‘n kilometer verder gestop en toe teruggestap en erken dat hy die fietsryers raakgery het.”

Met sy inhegtenisname is gevind dat hy dronk was, het Mavakala gesê.

Die verdagte sal na verwagting Maandag in die landdroshof in Hermanus verskyn.

Vroeër in die week is drie fietsryers in Oudtshoorn doodgery terwyl hulle vir die naweek se Argus-fietstoer geoefen het.

News24



Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: ongelukke  |  fietsry

Lewer kommentaar op hierdie artikel
37 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Sarel sê... Dit sal ook vir ons n teken wees wat ons van nou af sal moet doen om seker te maak ons oorleef. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 160i GLE MY02
2005
R 99,990.00

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 109,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2005
R 59,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.