Fetus in sak gevind

2009-09-18 13:53
Tweets Share Share line Print

Durban - ’n Fetus is Vrydag in ’n plastieksak buite ’n gebou in Westmead, naby Pinetown, gevind.

Lede van die publiek het die KwaZulu-Natalse polisie in kennis gestel van die fetus, het insp. Solomon Mbele gesê.

Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie, maar ’n saak van verberging van geboorte is oopgemaak.

In ’n soortgelyke voorval is ’n pasgebore baba op ’n sypaadjie in Durban-middestad gevind. Die baba se naelstring was nog daaraan vas.

’n Vrou is Dinsdag naby KwaMsane in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem ná sy volgens bewering haar pasgebore baba lewendig in ’n toilet gegooi het.

- Sapa

Lees meer oor: misdaad  |  kindermoorde

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

wynakruger sê... Dpe eienaars van die galery behoort die ANC ook aan te kla vir aanhitsing tot geweld en intimidasie. Die kunstenaar het nooit gese dit is Zuma nie, dit was n' kwessie van n' skoen wat pas Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.