Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Familie stomgeslaan oor ervare stapper se dood

2012-11-07 10:29
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die familie van ‘n ervare stapper wat op die Bainskloofpas in die Wes-Kaap gesterf het, sê hulle is in die duister oor sy dood.

“Ons weet nie wat sy dood veroorsaak het nie. Ons weet hy het op die pas gaan stap. Ek het geen antwoorde nie,” het John Barclay aan die Cape Times gesê nadat sy broer, Robert (24), gesterf het.

“Hy was ‘n ervare stapper en was mal oor die buitelewe en avontuur.”

Robert het saam met vriende by ‘n gastehuis gebly toe hy Saterdag omstreeks 18:00 sonder ‘n rugsak of verversings gaan stap het. Hy het nooit teruggekeer nie.

‘n Drie dae lange soektog is van stapel gestuur, waar 79 mense die bergagtige reeks gefynkam het.

Keri Davids, woordvoerder vir die nooddienste, sê die stapper se lyk is Dinsdagoggend in ‘n diep kloof gevind. ‘n Reddingspan het vir twee ure gespook om die lyk uit die kloof te haal.

Dié kloof is aan die Wellington-kant van die Bainskloof-pas geleë.

Ao. November Filander sê ‘n ooggetuie het na bewering gesien hoe iemand by ‘n krans op die pas, afgespring het.

Filander sê die voorval word ondersoek.

Volg Nuus24 op Twitter 

- SAPA

Lees meer oor: bainskloof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Willie Hough sê... Eina!Nou moet die owerhede ingryp en haar aankla van valse getuienis gelewer....eenvoudig,sy het vir die hof gelieg. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Hurlingham - 14:02 PM
    Road name: William Nicol Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Republic Road - DELAYS
  • Thursday Randburg - 14:02 PM
    Road name: Republic Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bram Fischer Road - HEAVY DELAYS on all approaches
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Services Cashier / Consultant

South Africa
JDG Trading (Pty) Ltd
Market Related

Executive Reward & Benefits Consultant

South Africa
DAV Professional Placement Group
Market Related

Office Support :Engineering

South Africa
Ikamva Recruitment, Training & Business Development
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.