Familie, passasiers beseer in taxi-ongeluk

2011-04-24 18:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Familie van drie en die passasiers van ‘n minibus taxi is beseer toe die voertuie waarin hulle gery het naby Vereniging bots.

Volgens Andre Visser, ‘n woordvoerder vir ER24, was daar 'n kar met drie vroue in wat in die kant van ‘n minibus taxi vasgery het.

“Die taxi het omgeslaan en een van die passasiers het in die proses uitgeval,” het Visser gesê.

“Die taxi het op sy wiele, bo-op die passasier wat uitgeval het, te lande gekom.”

Toe die ER24 personeel by die toneel aankom, was die plaaslike brandweer besig om die vrou onder die taxi te probeer uitkry.

Sy is ernstig beseer en is per ambulans hospitaal toe gehaas.

‘n Ouma, haar dogter en die dogter se babatjie was in die kar wat in die ongeluk betrokke was.

Beide die ouma en haar dogter is ernstig beseer.

“Gelukkig het die baba geen beserings opgedoen nie,” het Visser gesê.

Die taxi-bestuurder en twee ander passasiers het op die toneel rondgeloop toe die ER24 personeel daar aankom, maar is na die provinsiale hospitaal in Vereniging geneem vir toetse.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: taxi's  |  ongelukke

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.