'Facebook-verkragter' pleit skuldig

2011-10-12 13:53
Tweets Share Share line Print

Durban – Die man wat die “Facebook-verkragter” genoem word, het skuldig gepleit.

Thomas Bester het Woensdagmiddag in die Durbanse landdroshof skuld erken op al vier aanklagte teen hom.

Hy is daarvan aangekla dat hy twee vroue verkrag en beroof het.

Narendra Narotam, sy prokureur, het ‘n verklaring in die hof gelees waarin hy verduidelik hoe sy kliënt die misdade gepleeg het.

Hy erken dat hy twee vroue in Augustus in Westville en Umhlanga, in Durban, verkrag het.

Alhoewel hy hulle verkrag het, was sy bedoeling net om waardevolle items soos selfone, kredietkaarte en horlosies te steel.

Dit het in die hof aan die lig gekom dat Bester voorheen aan bedrog skuldig bevind is.

Verdere inligting oor die veroordeling sal na verwagting Vrydag bekendgemaak word wanneer hy weer in die hof verskyn.

Narotam het voorgestel dat ‘n sielkundige sy kliënt evalueer aangesien Bester sy eie lewe probeer neem het.

Hy het dinge vir my vertel wat ek nie hier kan noem nie. Ek glo ‘n sielkundige verslag word benodig,” het hy gesê.

Bester is verlede week in Alberton, suid van Johannesburg, hegtenis geneem.

Bester het na bewering e-pos aan vroue gestuur waarin hy homself as ‘n internasionale modelagent voordoen en die vroue oortuig dat die agentskap in hulle belangstel.

Ander slagoffers het hy persoonlik ontmoet en dan later hul ‘vriend’ op Facebook geword het om sodoende kontak te behou.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings  |  facebook

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.