Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Facebook-man wil wit kinders se dood vier

2013-02-06 11:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Facebook-gebruiker wil die dood van 42 wit kinders 28 jaar gelede in 'n busongeluk vier, het The Times Woensdag berig.

Zama Khumalo (24) het aan sy 493 vriende op die sosiale netwerk gesê hy gaan ‘n uitnodig stuur na 'n “groot swart braai” om die dood van 42 kinders te vier.

Die kinders is dood toe 'n skoolbus op 27 Maart 1985 in die Westdene-dam in Johannesburg beland het.

Die braai sal op die herdenking van die ramp wees en daar sal platejoggies en vuurwerke wees, het die koerant berig.

Volgens die koerant het 'n familielid van een van die slagoffers op die inskrywing afgekom. Katherine Shaddock was geskok toe sy uitvind haar halfsuster, Mary-Ann Miles, een van die slagoffers, se dood sal gevier word.

Khumalo het die name van 24 van die 42 slagoffers gelys, met ‘n byskrif wat lees hul dood word “baie waardeer, my Here!”

Hy beweer hy is ‘n joernalis by die Daily Sun. Die koerant se bestuur het hom egter van Khumalo gedistansieer en sê hy is nie meer ‘n werknemer nie.

Isaac Mangena, woordvoerder vir die Suid-Afrikaanse menseregtekommissie, het aan The Times gesê dat die kommissie nie ‘n formele klagte ontvang het nie en dat die inskrywing “vol haat vir ‘n ander ras” is.

Khumalo het Saterdag egter van deuntjie verander.

“Ek het tyd geneem om te dink oor die Westdene-inskrywing wat ek vroeër die week gemaak het... die saak het soveel druk veroorsaak... ek het haatboodskappe ontvang,” het hy op sy Facebook-blad geskryf.

“Ek vra om verskoning en is baie spyt oor die inskrywing...”

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lees meer oor: facebook  |  rassisme
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
151 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Barend Botha sê... Slaan jy nou die spyker diep in die plank, ek het ook altyd gedink my dogter moet vir die skool se eerste span speel, net nie geweet ek kan die skool dagvaar dat sy daar kan uitkom nie, Elke ouer dink mos maar sy kind is die beste in alles, watter ouer het nou al ooit gese my kind really sucks met netbal, redenaars of iets Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Pretoria - 06:21 AM
    Road name: Mabopane Highway Southbound
    DELAYS between Brits Road and Eskia Mphahlele Drive
  • Wednesday Booysens - 06:21 AM
    Road name: M1 Northbound
    DELAYS between Booysens and the Crown Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.