Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

FW 'moet sy mond hou'

2012-11-01 18:00
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Oudpres. FW de Klerk probeer die Nasionale Party as 'n beter regerende party as die ANC uitbeeld, het die ANC in die Oos-Kaap Donderdag gesê.

"Hy vergeet in ons 18 jaar van demokratiese regering, het ons dinge gedoen wat hulle opsetlik besluit het om nie te doen nie," het Lubabalo Oscar Mabuyane, provinsiale sekretaris, in 'n verklaring gesê.

"Ons ekonomie is in die toestand waaraan dit is omdat hulle swart mense letterlik uit die ekonomie en samelewing geskop het," het die verklaring gelui.

Die ANC het reageer op berigte dat De Klerk die ANC blameer het vir die land se toenemende ekonomiese en sosiale probleme.

De Klerk het Woensdag in 'n toespraak voor sakeleiers teen die ANC se beleid oor die hervedeling van rykdom uitgevaar.

Hy het gesê die party gaan 'n situasie veroorsaak "waar mense se vooruitsigte weer bepaal sal word deur ras, eerder as individuele verdienste en omstandighede".

De Klerk het erken dat sommige van die land se probleme van die apartheidsjare geërf is, maar dat pres. Jacob Zuma nie daarin geslaag het om dit op te los nie.

“... Dis nie regverdig om al ons huidige probleme op die verlede te blameer nie.”

Hy het bygevoeg dat die ANC “hoofsaaklik vir die huidige krisis verantwoordelik" is.

Mabuyane het gesê die ANC sal sy beleid nie verander nie.

"Ons sal voortgaan met die regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtigingsprogram en ander ekonomiese ontwikkelingsbeleid wat voortgaan om ons ekonomie te laat groei," het hy gesê.

"Die beste ding wat De Klerk kan doen is om sy mond te hou of om wit Suid-Afrikaanse maatskappye aan te moedig om hulle by die nasionale demokratiese revolusie aan te sluit deur werksgeleenthede te skep, opleidingsgeleenthede te verskaf en swart mense salarisse te betaal wat gelyk is aan hulle bruin, Indiese en wit eweknieë."

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: fw de klerk  |  sa politiek  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
104 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jerry Springer sê... ALLERS so het n vliegtuig wat val ook. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.