Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

FNB stuur verkeerde boodskap uit - DA

2013-01-26 07:50
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Eerste Nasionale Bank (FNB) se verskoning aan die ANC stuur ‘n boodskap aan maatskappye uit dat dit nie aanvaarbaar is om die regerende party te kritiseer of te bevraagteken nie, het die DA Vrydagaand gesê.

“Deur dit te doen [om verskoning te vra] het hy gewys dat dit aanvaarbaar is om deur die regerende party geboelie te word en dit het vir die ANC gewys dat sy taktieke werk om kritiese stemme stil te maak,” het Mmuse Maimane, woordvoerder van die DA, in ‘n verklaring gesê.

Andersdenkende stemme is gesond in ‘n demokrasie en die ANC se oordrewe reaksie op FNB se advertensie is ongepas en kleinlik. Die gemak waarmee FNB bereid is om voor die ANC te kruip en sy posisie op te gee is net so onvanpas en sleg vir demokrasie.

Hy sê dit is nie ‘n groot verrassing dat baie Suid-Afrikaners dit reeds oorweeg om hul rekeninge by FNB te sluit nie.

Die ANC het vroeër gesê FNB het om verskoning gevra vir sy You Can Help-veldtog, wat bestaan uit ‘n reeks video’s van kinders in skoolunivorm wat hul hoop vir die land uitspreek.

In ‘n verklaring het die ANC gesê hy het met FNB vergader en uitgewys dat die video’s ‘n opsetlike aanval teen die party is en dat dit ‘n negatiewe impak op sakevertroue het wat die bevordering van beleggings in die land kan ondermyn.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: fnb  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
50 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Duitse Vlag sê... Giel as jy bang is vir afrikane passop hierdie ouens gaan ons van Afrika affee. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Paulshof - 18:58 PM
    Road name: Witkoppen Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Cambridge Road
  • Wednesday Broadacres - 17:38 PM
    Road name: Cedar Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at 3rd Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.