Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

FNB nié jammer oor advertensies, sê baas

2013-02-07 10:53
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Eerste Nasionale Bank (FNB) het nié om verskoning gevra vir aanlynvideo's wat deel is van sy advertensieveldtog nie, het die hoof- uitvoerende beampte van die bank gesê.

"Ons het nie om verskoning gevra vir die advertensie nie," het Michael Jordaan geskryf in 'n rubriek wat in Business Day gepubliseer is.

Die You Can Help-veldtog bestaan uit verskeie video’s van kinders in skooluniforms wat hulle hoop vir die land uitspreek.

Jordaan het gesê die onderhoude sou nie deel wees van die advertensie nie.

"Ons het beslis geen voorneme gehad om politiek te speel nie, en dit is nie logies dat FNB doelbewus die regering of die ANC aangeval het nie," het hy geskryf.

Kort ná die videos vrygestel is, het die ANC sy afkeur oor die veldtog uitgespreek. Die ANC-jeugliga het gesê die advertensies grens aan hoogverraad.

Die ANC het op 24 Januarie in 'n vergadering met FNB gesê die veldtog is daarop gemik om die party en die regering in 'n swak lig te stel.

'n Dag daarna het die party in 'n verklaring gesê die bank het om verskoning gevra.

Die Demokratiese Alliansie het toe gesê die verskoning dui daarop dat dit nie aanvaarbaar is om die regerende party te bevraagteken of te kritiseer nie.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: fnb  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Marie Andre Vlok sê... ja. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Little Falls - 06:30 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road Eastbound
    DELAYS through Little Falls
  • Tuesday Randburg - 06:29 AM
    Road name: Malibongwe Drive
    ACCIDENT at Oxford Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.