Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'Eskom spioeneer op ons'

2013-02-13 15:45
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die kragreus Eskom spioeneer op aktiwiteite van omgewingsdrukgroepe, het Earthlife Africa en Greenpeace Woensdag gesê.

"Die spioenasie is herinner aan die apartheidsregering se taktiek," Tristen Taylor, Earthlife Africa-direkteur, in Johannesburg gesê.

"Ons soek 'n verskoning van Eskom, nie net aan ons nie, maar aan die hele land. Dit is onwettig."

Taylor en verteenwoordigers van Greenpeace het joernaliste vertel van hul planne om hulle aan Eskom se  nieregeringsorganisasie (NRO)-forum te onttrek.

Die groepe besluit nog of hulle klagtes teen Eskom wil indien.

Michael Onyeka, direkteur van Greenpeace Afrika, het gesê Eskom het nie die beweerde spioenasie ontken nie.

"Dit gebeur ook in verskeie gemeenskappe waar Eskom bedrywig is, insluitend rondom die Medupi-kragstasie, Lephalale en ander gebiede."

Die organisasie wou nie sê hoe die spioenasie gedoen word nie.

Taylor het gesê Eskom voel bedreig deur die organisasie se standpunt vir die produksie van skoon krag.

Hilary Joffe, woordvoerder van Eskom, het gesê Eskom het sy kontrak met wartberg Intelligence Support beëindig.

"Nadat dit intern bevestig is dat die maatskappy by Medupi aangestel is, en dat hulle inligting moes insamel, het Eskom se hoof- uitvoerende beampte, Brian Dames, onmiddellik beveel dat die maatskappy se dienste beëindig moet word."

Dames het gesê: "Die gedrag is onaanvaarbaar en nie in ooreenstemming met ons waardes as 'n maatskappy nie."

Joffe het gesê Eskom het intussen 'n ondersoek begin om vas te stel of enige wette oortree is en om te verseker dat soortgelyke dienste nie gebruik word nie.
       
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: greenpeace  |  earthlife africa  |  eskom
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Maka Drama sê... As 'n geografiese ligging as naam "onaanvaarbaar" is dan is dit logies dat "Suid-Afrika" of "Mzansi Africa" ens. ook onaanvaarbaar moet wees. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Internal Auditor

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R410000 - R510000

Treasury Accountant

East Rand
Communicate Cape Town Engineering
R250000 - R350000

Financial Manager

Gauteng
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.