Epileptiese aanval laat man glo deur muur ploeg

2012-01-20 12:36
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die bestuurder van die motor, wat vyf minute voor pouse deur die hek van die J.S. Kloppers Laerskool in Elsiesrivier, Kaapstad geploeg het, het vermoedelik 'n epileptiese aanval gehad terwyl hy bestuur het en toe deur die hek gery, het die eNews-kanaal berig.

Die 44-jarige man is op die toneel dood.

Volgens die man se familie kry hy gereeld dié aanvalle.

'n Ooggetuie het gesê die motor in die straat gejaag en het die bestuurder vermoedelik nie geweet dat daar 'n skerp draai in die pad is nie.

Die motor het toe deur die skoolhek geploeg, oor die skool se veld gery en teen 'n muur tot stilstand gekom.

'n Eenjarige dogtertjie, driejarige seun en nóg 'n agtjarige kind was saam met hom en sy 38-jarige passasier in die motor toe die ongeluk omstreeks 11:00 plaasvind.

Die eenjarige meisie is in 'n kritieke toestand in die Rooikruis-kinderhospitaal en die driejarige seun word in die Tygerberg-hospitaal behandel. Die agtjarige het geen beserings opgedoen nie.

Die 38-jarige passasier, wat in die motor vasgekeer was, word ook in die hospitaal behandel.

Geen skoolkinders of onderwysers is in die ongeluk beseer nie.

Die familie is van die ongeluk in kennis gestel en het na die hospitaal gehaas.

Paula Chowles van dié nuuskanaal is op die toneel en sê leerders en onderwysers by die skool erg getraumatiseer.

– Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: ongelukke  |  kinders

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.