Elf in hof vir moord op bejaarde paartjie

2012-02-08 19:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Elf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n bejaarde paartjie vermoor het, het Woensdag in die Ntuzuma-landdroshof verskyn.

Die bejaarde paartjie is deur die mans daarvan beskuldig dat hulle hul kleinkind vermoor het.

Kapt. Thulani Zwane, woordvoerder van die polisie in KwaZulu-Natal, het gesê die mans sal op 16 Februarie weer in die hof verskyn. Hulle bly in aanhouding.

Hulle word aangekla van moord en brandstigting.

Veertien mense is op 12 Januarie in hegtenis geneem nadat hulle na bewering vir Elsa Dubazana (60) en Rafael Dubazana (66) in Lindelani naby Ntuzuma vermoor het.

“Vier van hulle is vrygelaat nadat hulle deur die polisie ondervra is. Die bewyse teen hulle was nie genoegsaam nie,” het Zwane gesê.

Nog ‘n persoon is op 22 Januarie in Lindelani in hegtenis geneem.

Die polisie het Elsa in haar slaapkamer gevind. Rafael het in die pad buite hul huis gelê.

The Mercury het berig die paartjie is op 6 Januarie aangeval deur ‘n groep mense wat hulle daarvan beskuldig het dat hulle hul 16-jarige kleindogter, Zakude Shozi, doodgemaak het en haar op hul erf begrawe het.

“Hul kleindogter het op 4 Januarie by die Mahatma Gandhi Hospitaal gesterf. Sy het ‘n oordosis pille geneem omdat sy familieprobleme gehad het,” het Zwane gesê.

Hy het gesê die polisie wag op die uitslae van ‘n lykskouing, aangesien daar beweer is dat Shozi deur óf haar ma óf haar pa geslaan is.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: kwazulu-natal  |  moorde

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.